Jammer, Frikkie!

Vrystaat Rugby is verheug en uiters trots op die eerste eksemplare van die nuwe boek “Cheetahland – 125 jaar se lief en leed, 1895-2020” wat pas verskyn het. Die boek is na ons beskeie mening ‘n meesterstuk en enig in sy soort. Ongelukkig het ‘n fout in die laaste oomblikke van die proses ingeglip. Die skrywer van die boek, Frikkie Janse van Rensburg, wat ‘n leeftyd